Score Blink Stefanus Superhero shirts!

In Zefshop deur griffin

Order enige Blink Stefanus shirt in die volgende 3 weke by Zefshop.com en score 'n splinternuwe surprize Blink Stefanus Superhero shirt vir fokol. Die superhero shirts gaan nie te koop beskikbaar gestel word nie en is 'n once-off vibe wat ons gooi. Ons gooi ook sommer 'n lekker groot 15cmx10cm Blink Stefanus sticker in wat jy op jou kar, fridge, skoonma, poepol of hond kan plak. Dis mos nou 'n lekker fokken cheap Valentine's persent.

Ons probeer baie hard om soos Oprah te wees en goed weg te gee. Ongelukkig het ons nie genoeg zak om jou te tune om onder jou stoel te check beesvir 'n nuwe kar sleutel nie. 'n Mens kan net wens. Vir nou sal jy maar moet doen met 'n ekstra free hempie en 'n stickertjie. Ons sal hard probeer om jou freebie dieselfde size of so na as moontlik  te hou aan die skippie wat jy bestel. Ons het darem 'n lekker variety. As julle al julle groente opvreet sal ons miskien so twee of drie op Watkykjy ook weggee as daar oorbly na die tyd…

Hier is so paar voorbeelde van die hempies:

batmancaptain america

fantastic fouriron man

thor

Hierdie post is 137 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,837,801 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinScore Blink Stefanus Superhero shirts!