Rammstein is in town. Dis hulle eerste keer in Suid-Afrika en hulle jol vanaand by The Dome. Watkykjy doen vanaand 'n interview met hulle in person voor hulle die stage aan die brand steek met hulle hectic pyro goeters. Ons sal dit hier op Watkykjy kom drop een of ander tyd as dit nie in te veel van 'n fokop uitdraai nie.
In die meantime, check hulle musicvideo uit vir "Pussy". Die een wat jy hier op die site sien is die meer safe ene, maar as jy regtig desperate is om piel, poes en kom te sien, kan jy hier click. O ja, jy moet dan ook tevrede wees met heavy kak sound. Behalwe vin die dude wat die video ge-pirate het – jy kan lekker sit in luister na sy draadtrek geluide. Fokken blaaint.
Rammstein – Pussy (Official Video)
Uploaded by Henrietta-Aime-Fumer_Tv. – Music videos, artist interviews, concerts and more.
Watkykjy staan op 3,124,261 post views in totaal sedert 1 November, 2019.