Rammstein live

In Fokken Main Videos deur griffin

Vir die van julle wat Vrydagaand Rammstein by The Dome (of in Kaapstad verlede Woensdag) gaan kyk het, sal hierdie show by Rock am Ring moerse bekend lyk. Klein verskil is dat SA venues kleiner venue was. Fireworks was daar baie.

Die Watkykjy interview met Rammstien word binne die volgende twee dae of so hier gelooi met so paar fotos en videos. Griff was gelukkig genoeg om vir so halfuur met hulle lead guitarist, Richard, backstage uit te hang en met die man te chat.

As jy skiem jy het cool footage, looi ons daarmee en ons plaas dit saam met die interview later in die week. Ons het reeds so paar ingekry van mense wat by die Kaapstad show was.

Dit was een van die befokste shows wat SA nog hier gehad het. Dit was fokken insane.

Hierdie post is 54 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,737,993 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinRammstein live