Verjaarsdagwense oor 'n radiostasie is gelykstaande aand static noise of dooie airtime. Wie wil sit en luister na Tannie Koeks van Port St Krimpies wat geluk gewens word met haar 106de verjaarsdag oor die radio deur 'n spul klein kinders, neefs en aangetroude familie wat eintlik sit palms rooivryf en wag om zak en daai bal-en-klou stel te erf? Dis in elk geval nie hulleself wat die boodskap oor die lug tune nie. Dis een of ander onbekende persoon wat net die name wil aframmel sodat hy Baby Tjoklits kan queue om te gaan pis of om 'n smoke break in die parking lot te vang.
Hierdie een is effens anders. Druk play. Oopsie!
Hierdie post is 815 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,144,963 post views in totaal sedert 1 November, 2019.