Hierdie paartjie is baie trots op hulle nuwe aankoop. 'n Gevaarlike nuwe rooi Daewoo. Vanaand is dit lippe teen die klippe en pere op die vere. Die souse gaan spat…
(shot, Pieter)
Hierdie post is 304 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,197,146 post views in totaal sedert 1 November, 2019.










