Hey griff.
Ek neem altyd foto’s van funny kak wat ek spot. Hier is ‘n paar van die kak in Bloemfontein en omgewing wat ek die laaste ruk afgeneem het.
Die polisie kar het gestaan by die casino in Bloemfontein vir ‘n lang ruk:
Dan is dit die blou Corsa downforce dream wat in Mimosa Mall se parkeer area was.
Die wit golf is ‘n powerstation wat in Oranjesig rond gehang het.
Die Toyota Camrey met die jakkals en wildlife accessories het ek net in ‘n straat in Bloem gesien.
Die mechanical response team was ook in Oranjesig gepark.
Die 2 foto’s van die weermag ou het langs die pad le en slaap met sy gun tussen sy bene.
Uncle Fucken het ek gesien in Suidpark Begraafplaas. Fucken Funny
Die wit sentra het in ‘n watersloot gebliksem een aand naby die vrouemonument.
Die blouding aan die spieeltjie weet ek nie wat die fok dit is nie, het dit aan ‘n kar se ruit gesien ‘n rukkie terug
DIe bakkie met die bottels het die sak bottels so reg voor my in die pad van die bakkie afgebliksem
Groete Jeep
Watkykjy staan op 3,092,712 post views in totaal sedert 1 November, 2019.