Julle raak net al hoe weirder. Ons het nog so paar entries ontvang van mense wat wil tickets wen vir Ramfest. Onthou, ons gee een stel dubbel kaartjies weg vir either die Durban of die Joburg jol.
Ons eerste entry vir vandag is ingestuur die Bennie Die Bongwurm. Ek dink nie mens moet veel meer as madjat uit daai outjie rook nie. Dit lyk nogal gevaarlik. Ons neem aan hierdie blaar probeer Joburg tickets wen vir hom en sy wurm…
Volgende aan die beurt is… kom ons noem hom sommer net Smirre. Hy en sy vinger (en ek neem aan 'n tjommie ook at least) sal dit smaak om uit te slaan by Joburg se Ramfest. Hier is sy entry:
Ons derde entry vir vandag wil try tickets score om Durban Ramfest te gaan speck…
"ek moes my vriendin kak dronk maak om die fotos te neem.sy gaan my heel moontlik vrek maak maar dis die moeite werd. my vriendin is n soutie en ek wil haar graag voorstel aan ons awesome fokken bands!'
Watkykjy staan op 3,056,647 post views in totaal sedert 1 November, 2019.