Crazy Bitch – The Philoseraptors

In Fokken Zef Videos deur griffin

Hierie ouens het 'n music video gemaak vir een van hulle cherries op 'n iPhone4 en 'n laptop een reenerige somervakansie. Lekker by die see.

Ons neem aan dit was nou onlangs in Desember gedoen, want die iPhone4 is nog nie vir twee somervakansies in SA nie.

Hierdie post is 104 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,153,765 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinCrazy Bitch – The Philoseraptors