Die FOKKIN DOSE is duidelik NIE geworried oor hoe hulle park nie. Daar is mos donners baie parkingspots vir ons arme wetsgehoorsame bliksems. En toe ek die DOOS vra hoekom hy so park se hy mos daar is NIKS fout met dit nie….WEL FOKKEN VERSKOON MY!!!! Net jammer ek het nie sy gesig ook gekry nie.
Geneem op die Wes-Rand so jaar of wat terug.
Shot Ben
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 93 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,796 post views in totaal sedert 1 November, 2019.