Captain Obvious

In Spec-takel deur griffin12 Eiertjies

(click om groter te sien)

captain obvious

(shot, Erwin)

griffinCaptain Obvious

Comments

  1. Zepher

    Net nog bewyse dat ESKOM ons belasting geldjies so sorgvuldig moontlik spandeer.
     
    Pleks hulle n bordjie voor alle Customer Service Offices sit wat lees ON LUNCH DONT BOTHER 

  2. Willem Wikkelspies

    Dis amper soos daai "Warning Potholes" bortjies wat gewoonlik so na 3 of miskien 4 potholes ingeslaan is. So as jy kla dan se die man van die paaie "maar ons het gewaarsku, gaan kyk daar is iewers op daai pad 'n waarskuwing."

  3. anon

    WIl nou nie n poes wees nie maar as jy ooit n trok drywer was sou julle daai sign appreciate.

  4. Zepher

    Indien jy n trokdrywer is sal jy soos n tjoppie lyk wat in die vuur geval het teen die tyd wat jy daardie bordjie kan lees

  5. Erwin

    Jy gaan 'n bleddie hyskraan nodig he om in die goed vas te ry.

  6. Zepher

    Ja fok die bordie is vir pilots bedoel nie trokdrywers nie.

  7. pop

    Fok, ek moet vir jullle 'n foutie stuur van dir kragkabels wat oor die pad by Du Noon, hier in Table View loop. Self aangelê deur ons locals. 

  8. Dirk Diggler Diktros

    ESKOM =  EK'SDOM  (jong dom en vol kom – ma-naaiers)

  9. poeslippie@yahoo.com

    Dis in Midrand, op die K101 Old johannesburg road… net na die Munt oppad Joeys toe

Gooi Comment