Het hierdie Golf by Boksburg se vlooimark gesien. Sy trotse eienaar het ‘n multimeter aan die dash vas geskroef, ek neem aan hy monitor sy têrbou daarmee…
Dan.
Hierdie post is 423 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,197,377 post views in totaal sedert 1 November, 2019.








