Beeld is befok – hulle kan time-travel!

In kak nuus deur griffin32 Eiertjies

"Meneer, ek het nog 'n SAPA berig hier. Wat moet ek daarmee doen?"

"Wat dink jy? Paste dit net so in!"

beeld time travel

griffinBeeld is befok – hulle kan time-travel!

Comments

  1. brak

    Ek het dit nou net gesien en gedink ek moet dit vir julle stuur, maar julle het my voorgespring. Ek wens ek kan ook teleport in 5 dae na paar maande van nou af

  2. koekiekrummelkont

    ja ok ons het nou al 1000000keer gesien die vokken mense kannie spel en dinge reg doen nie, wil dit nie elke keer oppi web page sien nie, raak nu biki afgesaag…

  3. Rodney

    Man hierdie goed word opgemaak, beeld maak nie regtig die goed op nie,
    dit is fokken fake, julle maak beeld se naam gat en dan is dit nie eers waar nie,
    Photoshop word hier gebruik

  4. Bettie

    Ek is seker die goed is waar, maar ja, dit raak bietjie afgesaag as ek elke dag na spelfoute moet kyk wanneer ek iets meer interessant verwag… Bietjie minder spelfoute en meer ander dinge, asb…

  5. michelle

    Ek dink Rodney werk by Beeld… en dalk het hy daai artikel geskryf… anyway… Ek dink al ons kla help, want hulle het dit gaan verander!! Dit lees nou beter!

  6. Prof. Bokdrol

    Kaaakkkkk Rodney – mens sien gereeld hoe hulle tos online publiseer en later regmaak as hulle die fokop agterkom. Ekself het op News24 'n berig gesien oor "lighting" wat mense doodgebliksem het, en so 10 minute later het dit wonderbaarlik verander na "lightning." Die punt is, mense lees koerante om ingelig te word – die media het 'n verantwoordelikheid om akkurate nuus te publiseer.

  7. michelle

    Beste Bettie

    Ek stem nie met jou saam nie. Ek dink nie iets moet verander nie. Niemand is perfek nie, maar wys my eerder watse gemors Beeld, IOL en wie nog maak van tale, voor ons NIKS omgee nie, en dan sluip hier kinders met mixit taal hier op.
     
    Call me old fashioned – maar jy kan eerder kru taal gebruik en vloek, voo j vi my mt kak mixit tl loi. Hu j maike? Leke dagi vi ju!!!

  8. David

    Ek dink Rodney is is te fokken dom om by Beeld te werk, ek vermoed SARS of die SABC. Hy is Bettie se baas

  9. Willem Wikkelspies

    Op daai level van joernalistiek is jy nie veronderstel om sulke goed te doen nie. Onthou die dae to joenaliste nog goed moet uit tik op tikmasjiene. Dan as die papier van die editor af kom en dit lyk soos bloedrivier dan moet maar oor tik tot dit reg is.

  10. lektieks

    Stem100%  saam met michelle!  Praat afrikaans of hou jou bek…in watter taal kan jy dan nou lekkerder swets enkreatiewe  woordspelings uitdink!?  K@ksnaaks  om mense se gesigte dop te hou wanneer ek my kat optel en sê "Ma se groot wollerige poes"…

  11. Prof. Bokdrol

    Gaan checkityt, hulle het dit nou verander na: "Die verhoor van Blou Bul Bees Roux sal vanaf 1 Augustus vir vyf dae plaasvind." Moes in die eerste plek besef het julle skryf tos, mense – die oorspronklike teks kon gewerk het as een of ander subredakteur met ten minste Std. 5 darem besef het hulle moet "'n tydperk van" invoeg sodat hulle nie die kak uit mense confuse nie.

  12. Zepher

    In my werkplek skakel ek gereeld met die publieke sektor in.
     
    Sulke goed verbaas my net nie meer nie.
    Wat my wel vandag verbaas het is toe ek vir een van ons Staatsamptenare moes herinner hoe hy sy naam gespel het toe ons die vorige keer gepraat het. Hy is in 'n posisie om tot n sekere mate besluite te neem met wat hierdie instansie met ons belasting geldjies maak, as jy gewonder het. 

  13. moertoe

    Kan iemand my help? Ek soek 'n kappie "o" vir fokkit. My sexy staan nou al vir 'n uur oor my skouer en loer, maar is gou uit om te gaan tee maak. Sy trek nou by alt 2700. Ek kla nie! Maar ek kla wel oor die f^okken spelling, f^okkit beeld, jy moer jou naam in die deur toe

  14. Jou Ma

    Ek vermoed die koekie kont hierbo wat so krummel soos 'n ou tannie is die een wat by Beeld werk.  Hou op teef soos 'n ou vrou.  Die realiteit is die media het geen trots meer nie en dis dieselfde taal opvoeding wat ons kinders nou op skool kry.

  15. sickmindfreud

    ek stem fokken saam met Michelle. Netsolank die naaiers hulle fokken vloekwoorde korrek spel 😉 Kan ons 'n checklist (weet nie 'n fok wat dit in Afrikaans is nie) van vloekwoorde vir die puris kry asb Griff?  (ek weet jy en Chopper het al van die keurigstes geborg) En hoe sê/spel mens fok, poes en naai in mxit taal?

  16. PIET VAN DIE VALEI

    Julle ape die berig is baie verstaanbaar. Die verhoor sal 5 dae lank wees en in Augustus begin. Hou op draad trek dan sal die brein werk.

  17. Prof. Bokdrol

    Moertoe, dis ALT 147 en jy kan speel met die res so van ALT 129 af opwaarts.
    Piet: lees my vorige comment; hulle was te fokken lui om 3 woorde in te voeg "om dubbelsinnigheid te vermy" – onthou jy nog daardie beginsel wat jy in Afrikaans geleer het?

  18. Prof. Bokdrol

    NS: jy poes jou geloofwaardigheid ook so 'n bietjie met 'n plank a.g.v. die ALL CAPS en die spelfout in jou spoefie naam…

  19. michelle

    Hy mag seker sy naam vir almal skree as hy sou wou? Hallo: My naam is, PIET VAN DIE VALEI!!!!!!!! Bly te kenne!
    En PIET, as die sin dan so verstaanbaar is, hoekom het hulle die bewoording gaan verander?
     
    Ons maak nou hier 'n berg van 'n molshoop. Almal maak foute. As ek myself mag herhaal, solank jou foute net nie opsetlike mixt taal is nie, "wnt da wi k n my bruk kak". En dit geld vir jou ook "koekiekrummelkont". Griff het jou slegs uitgewys op jou 'vokken' spel fout, laat ek sommer verder se, dis: 'NOU BIEKIE', nie 'nu biki' nie. "Hur j maiki? K sl vi ju n running-bitch-slap ggee ht as k ju prsonlk giken ht."

  20. moertoe

    griff, miskien moet jy soap boxes in die zef shop verkoop dan kan ons almal van ons eie torings af bliksem met die kak wat ons kwytraak. Btw, sexy vermoed ek het (alt)ernatiewe motiewe met al die hulp wat ek vandag vra

  21. Dirk Diggler Diktros

    Hier-kiep-kiep, daar kiep-kiep, alle kuikens kom luister nou mooi na Oupa Cock;
    Bettie, jy het n punt.
    Michelle, jy het n groter punt.
    Zepher, my broer, jou punt is grandius.
    Griff, jou punt pas nie, want dit is; "Hoe kan n man van redelike wese vir nege jaar, jaar in en jaar uit, sulke kak verduud my ou?
    Prof. Bokdrol – jou punt is n warboel – maarneig sterk in die mania van Griff s'n in.  Pas jou goed op.  Remember – there is no problem bigger than booze – i.e. geen probleem wat drank nie kan onderkry nie.  Eks op die tweede bottel na lunch en kyk hoeveel sin maak ek nog.  Koliga dervuisterend.  Fleiscgewehr recht vir blitzxpusjaanvallen.
     

  22. Rum Pram

    Maar niemand noem dat daar nog 'n ander fout in die artikel is nie. "Landros Desmond Nair". Mens spel dit eintlik "n a a i e r".

  23. Prof. Bokdrol

    Plaas delete hulle net die fokken artikel, hulle kan dit net nie regkry nie – vandag staan daar nou weer: "Die Blou Bul-stut Bees Roux se moordverhoor sal op 1 tot 5 Augustus in…" Dis nie "op" een dag nie so die regte woord is "vanaf" doos! Ek is wel nou fokken "op" met hulle kak…

  24. Author
    griffin

    Kom ek help hulle nou vir eens en vir altyd reg. Beeld moet net fokken logies daaroor dink – wat hulle wou tune is dat die moord verhoor OOR 5 maande (i.p.v dae) sal plaasvind – dit bring mens hier tot by einde Julie, hence hulle Augustus noem. Niemand kan fokken voorspel dat ‘n verhoor vyf dae sal neem om te conclude nie. Dis fokken stupid. Dis kak beriggewing en die fokken onnosel van hulle om nie die obvious kak raak te sien nie.

    My liewe jirre, Beeld. Moet pappa jou boudjies kom afvee? Klaar gepoefies?

  25. kakhuis

    die punt is: iemand word betaal om sy werk so kak te doen – dis waarom daar 'n foken editor is – om die foken goed te edit! die kont is te foken dom om te weet hoe werk die spellchecker op die WEB dis hoekom daar soveel kak deursluip, of ander sit die mense by BEELD en koffie suip die heeldag dinkende die spellchecker sal daarmee deal. Ongelukkig vir hulle, is daar nie 'n Afrikaanse spellchecker nie en die Editor kan nie Afrikaans skryf om sy eie bas te red nie.  fire die blixem want as hy geweet het hoe om sy werk te doen SOU hulle nie soveel confusion gecreate het nie! maar Beeld betaal seker peanuts dis hoekom daar soveel ape daar werk…

  26. Zepher

    Daar is n afrikaanse spellchecker wat werk vir MS Word dink die program is Wspel en is vrylik aflaaibaar uit die kuberrym. 

  27. Attie

    Aitsa. Loer gou daar is 'n foto van 'n vagina net bo die opskrif. Amper het ek dit gemis.

  28. Dirk Diggler Diktros

    Nou eers lees ek alles mooi.  Met apologie aan almal.  Maar daar is goeie nuus, want eergisteraan se eksotiese duck-l'orange with truffels en whatever het my kliphard geskonstipate.  Miskien was dit al die vodka, rooiwyn, witwyn en sangria.  As n man gasheer, gasheer wil speel – selfs al is jy nie, is jy poesdronk.  Dit was alte koel.  Ek het gevoel ek maak die paarty, maar blykbaar, en volgens selfoonfootage is my naam gat – al wat ek gemaak het.  Die vrou het nou nog nie met my gepraat nie, die hond en katte ignore my ook.  Anyway – hierdie artikel en al die comments het my so laat lag dat ek nou n gesonde opelyf en vars Archers Schnapps geniet.  Amper huistoe gaan tyd.  Daar is weer n boring funksie of sjit, so, ek suip soveel as moontlik en kap n myprodol of vier want ek het skouertjie gedislokeer paar dae terug, maar het genoeg gekerm by dokter vir n handvol pille.  Gesundheit….wens my voorspoed toe, my aandele le laag, maar dit sal nooit tussen my en goeie dop kom nie, of wat se ek alles ???

  29. Prof. Bokdrol

    DDD die beste ding vir jou konstipasie is om gou vir so 5 minute SABC te kyk, ek belowe jou jy bekak jouself sommer on the spot!

Gooi Comment