Hey Griff,
My swaer het hierdie go-go-gadget zefkar in Newtonpark, PE afgeneem. Batman hou klaarblyklik van braai, naai en die Baai, pappie!
Tjirs,
Jimmy
Hierdie post is 204 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,227,295 post views in totaal sedert 1 November, 2019.