Ek het n foto van die tiet gevat by ons local pub in Constantia Office Park. Mens sal nou dink dat dit min moeite is om te reverse en dan net bietjie mooi in te trek…Het nou ongelukkig nie n pamflet gehad nie, maar gan versteekseker nou in my kar hou!
Perskes!
Broek!
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 75 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,796 post views in totaal sedert 1 November, 2019.