Vas aan die fokken slaap

In Spec-takel deur griffin

Hi griff,

Op pad terug van n buite-dorp spyker (n man moenie jou aktiwiteite tot een dorp beperk nie) kom ek op die fokker af. Dit was op oujaarsdag. Duidelik het hy te vroeg ge-peak, sy goose was die enigste insittende en was besig om hom of huistoe of slagpale toe te ry, sy het so teen 50 km/h aangefok, maar ek glo dis vinnig genoeg om steeds mooi skade te maak sou hy afbliksem

Hoekom hy daar ry weet nugter alleen, of sy asem stink van al die bier of hy kak in sy slaap, maar toe ek verby ry slaap hy daar soos n baba…

Deon

vas aan die fokken slaap

Hierdie post is 376 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,147,068 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinVas aan die fokken slaap