Up The Creek – wenner

In Kompetisie deur griffin

Ons het 'n enigste last minute inskrwying gehad vir die Up The Creek kompetisie en Jimmy Gold Finger en sy goose, Lulu het kaartjies gescore. Die luigatte het uitgemis. Jimmy het 'n kief magazine cover design en sy cherry se boobs as backdrop gebruik.

Geluk Jimmy, en gooi vir ons 'n report van die festival as jy terugkom. Geniet dit. Ons gooi volgende maand ook 'n kompetisie vir Ramfest tickets. Meer details later. Julle moet hierdie keer wakker slaap.

up the creek tiete

Hierdie post is 703 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,598,385 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinUp The Creek – wenner