Soos bra Griff gemention het, het ons almal se voornemings vir 2011 lankal hulle gatte gesien. “Ophou rook” was al “net een qwaai saam met my bier” na “max 5 ‘n dag” na “’n Styvesant pussy-pack 10’s” al die pad terug na ‘n hele pakkie Styvesant V12’s ‘n dag. No surprises here. Die mens is uiteraard ‘n kak spesie wat nie dinge wil doen wat nie lekker is nie, soos om op te hou rook, rondnaai of steel, (veral as jy vir die regering werk) om net ‘n paar te noem. Ag maar kom ons faff nie te lank oor die kleiner dingetjies soos die toilet seat natpis of tjommies wat poep in jou kar nie, dis minor.
‘n Goeie voorbeeld van ‘n “not-so-minor” gewoonte is een wat in 2010 begin kop uitsteek het. Die neiging om kinders te begin uitspoeg soos ‘n fokken HP printer papier uitskiet na ‘n cartridge change. Jy raak angstig en skiem “Waar de fok sit ek die ding af??!” En erens in ‘n woud suutjies-bekak ‘n paar bome hulleself..
Ek het nog nooit ‘n baby boom gesien soos in 2010 nie. Verskoon my asseblief vir die gebruik van so ‘n kak term. Dankie. Oral waar ek gegaan het hierdie holidays is dit net girls met babas op die heup of in die pens. Meer prams as trollies in die mall ek fokken sweer. Baba swat skree in die Spur, skree in die Spar, skree in die bar, skree in die fokken BP se ablutions en die soet aroma van Johnsons & Johnsons en baba kak agterlaat . FOR WHAAAAT?!!? Dis hectic my broe. Maar ek verstaan nie, het mense dan meer gezaber die afgelope jaar? Of het hulle net ophou effies en pille gebruik? Ek hoop mense dink in 2011 twee keer voor hulle besluit om voor t te plant. Dra effies tjaaina, trek uit voor jy spuit. Want julle het nou lekker kak gemaak vir ons ALMAL. Nou sit ons met die gebakte pere. Pere wat skree, huil, en wat like om in hulle klere te kak.
Watkykjy staan op 3,123,954 post views in totaal sedert 1 November, 2019.