Altwee van hulle gisteraand by die Super Spar in Westville. Die een in die Scenic was nogal in sy kar. DOOS!!!
Lekker week vir julle.
G
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 106 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,147,035 post views in totaal sedert 1 November, 2019.