So het die sadness al begin insak? Dis min of meer nou waar jy al jou nuwejaarsresolusies verbreek het. Jy check, dit vat omtrent 21 dae om ‘n habit te vorm of te breek.
Die gyms gaan nou weer meer parking spots oop hê en na payday sal sigarette en drank se verkope weer styg. Jou bankrekening lyk ook nog steeds horrievieslik na al die krismis shopping en dis eers payday oor ‘n fokken week.
Welkom by die hartseerste Maandag van die jaar. Moenie dat jou hart te veel kak vreet nie.
Hierdie post is 1 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 63,142 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Geen wonder ek voel vandag soos 'n ou doos wat in die ryp gele het nie
Nie ek nie ek gaan volgende week vir n maand ski in oostenryk. My nuwejaars voorneme was om genoeg te drink en rook sodat ek mooi kan by bly by die apre ski.
Hiers n mooi hollandse woord: "Stoeipoes" dit beteken wilde meisie.
Daars baie van hulle op die sneeu!
Aren't all Monday's fuckin KAK anyway…why should this one be any different?
For the record, I'm still Nicotine Free…don't fuckin' generalise, boet.
daar is geen probleem wat drank nie kan oplos nie. behalwe as jy nie drank het nie- suip dan aftershave, snuffel gom, spray n crook, terk n blou trein, trek draad, MOENIE jouself jammerkry nie, dan kan jy net sowel met jou blou playa van die pad af in n dinga vol water in ry soos n Fokken Doos – dan het jy n kak maandag.
Net mooi anders-om !!
Vanoggend was die gym skielik MOER vol !!
ek dog dit was net ek, dit was die kakste maandag in 'n fokkin lang lang tyd. Die goed wat verkeerd geloop het, die mense wat uitgefok het, die min geld. As ek aan 'n depressie siekte gely het souo ek 'n rollie teen my kop gedruk het.
stoeipoes, ek hoop jy slet neer en breek al jou bene terwyl jy teen 'n gletser afbliksem en almal (veral die wilde girls) lag vir jou, kont
@David – nee ek dink daai is eerder 'n babalaas gevoel hehehe
Mondays are grate
OUCH!