Spot ek toe die bitch buite die Birchleigh inkopie sentrum in Kempton Park. Lekker rustig sit sy voor die ingang (Waar daar 300 no parking signs is) vandat ek ingegaan het tot ek uitgekom het. – Ek kon nie besluit tussen ricky louw of captian morgan nie so dit was n hele rukkie gewees. Ek het nie ‘n flyer gehad nie maar ek het wel vir haar gese sy parkeer soos ‘n poes to ek die foto neem.
Shot
J
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 218 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,901 post views in totaal sedert 1 November, 2019.