Skouhuis – deur onbekende Bloem band

In Kief musiek deur griffin18 Eiertjies

So nou en dan stuur mense vir ons tracks om na te luister. Fokweet hoekom. Ons het skouhuisvandag weer ‘n tune in ons inbox gekry van iemand wat tune:

“Ek het ‘n moerse goeie song wat so paar jaar terug deur ‘n klomp laaitjies in Bloem opgeneem is. Die naam van die song is Skouhuis maar is beter
bekend as “Poesarm”

So ons neem aan die band in hierdie geval se naam moet seker maar “‘n Klomp Laaitjies in Bloem” wees. Click en luister:

Skouhuis

Hierdie post is 76 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 541,627 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSkouhuis – deur onbekende Bloem band

Comments

  1. PinkTankTop

    Just a little bit repetatve (sp?) at the end there… :\
    Maaa n' cool tjune nevertheless. 🙂

  2. 007 Se Baas

    HAHAHA foken fantasties…. ONS ALMAL IS POESARM!!!!

  3. Hardy

    POES briljant. Iemand in Bloemies moet weet wie is hulle – kom hulp ons kykertjies van B'tuin.

  4. Sean Bezuidenhout

    So word ek nounet deur 'n ou vriend gebel en vetel van hierdie artikel op watkykjy!
     
    Die song is geskryf (lyrics) deur myself (AKA – Sean Met Die Bril), en musiek deur Janco Lubbe – opgeneem by Vision Studio's in Bloemfontein Junie 2005.
    Ons het toe bekend gestaan as "Sh!bby" en die track was gedoop "Skouhuis"
    As jy wil kontak maak – check uit op Facebook – http://www.facebook.com/pages/Sean-Met-Die-Bril/295038896055

    Dankie WatKykJy! Julle het sowaar my dag gemaak!
     

  5. Sean Bezuidenhout

    So word ek nounet deur 'n vriend gebel en vertel van die artikel op WatKykJy!

    Die song se lyrics is geskryf deur myself Sean (aka Sean Met Die Bril), en musiek deur Janco Lubbe.
     
    Dis opgeneem by Vision Studio's in Bloemfontein Junie 2005.
     
    Ons band se naam was "Sh!bby" en die track name "Skouhuis"

    Nou is ons nie meer laaities nie, en jul kan ons nuwe stuff uitcheck op Facebook onder "Sean Met Die Bril " – http://www.facebook.com/pages/Sean-Met-Die-Bril/295038896055

    WatKykJy het sopas my dag gemaak!

  6. Papa G

    Ek het die track vir Griffin gestuur want ek dink ook dit is Poes Briljant. Die track is in 2003 deur skool laatjies opgeneem en die band se naam was Sh!bby. Hulle bestaan egter lankal nie meer nie maar een laatjie het die CD van die recording gehou. Dalk kan iemand die track bemark, verkoop en Poes baie geld maak.

  7. Jurgens

    dit klink vir my hulle wil vir ons se hulle is poes arm, nogal n goeie ene vir n Januarie maand want almal is poes arm
     

  8. dirk diggler diktros

    piele melody + piele lyrics = piele song.  kry dit in belgiee en hollangs.  dit sal skyrocket – soos die antwoord se sjit

  9. Jan

    En ek het gedrum….
    Jare later en daar feature die track!!
    Goeies

  10. Zepher

    Ek onthou nog die huis teen die skougronde waar die song begin het.
    Is Marsmoereas en Sean met die Bril nog anigang?

  11. dirk diggler diktros

    die song het baie potensiaal oppipaal my ous – whatkindekse?

Gooi Comment