Ek kom uit by die Fruit Stop in Gezina, PTA. Die fokker jong poliesman kom by die parking ingery, kyk rond en sien daar is nie naby parking aan die deur nie. Speck toe nou hierdie lekker spot reg by die deur. Park daar en klim met sy stink houding uit en loop by die shop in – ek het amper vir hom hande geklap want hy kan loop!!
Bly om te sien SAPS employ nou “handicapped” mense ook…
Cheers
Marius
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 137 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,848 post views in totaal sedert 1 November, 2019.