Middag,
saterdag by die J&B Met. Daar was darem klomp mooi merries. O, en die perde was ook nie te kak nie.
Ek’s moer jaloers op daai waverunner.
Later,
Tertius
Hierdie post is 50 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,145,062 post views in totaal sedert 1 November, 2019.