Die poephol het gister so om 13:00 by die Pick en Pay in Tokai Kaapstad in die gestremde parkeerplek gestop, dit terwyl daar meer as genoeg normale parkeer plekke binne 20m was, en selfs twee nie- parkerings langs die een as hy graag steeds onwettig sou wou stop.
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 179 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,091,301 post views in totaal sedert 1 November, 2019.