Waddefok gaan aan met Vanilla Ice? Hy het ‘n one-hit wonder 20 jaar terug en nou skielik is dit net fokken Ninja voor en Ninja agter. Mens sou sweer hy ry die Antwoord se coattails vir fame. Hy’s amper fokken erger as Mahala…
Hierdie post is 144 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,235,334 post views in totaal sedert 1 November, 2019.