Ek moet saam met "Jagse Karel" stem jy lyk baie lekke………nog n ding waar sit n kar se windshield? ek dink dit moet eerder windscreen wees…..anyway
Prof. Bokdrol
JP, was jy saam met Juju op skool? Ek stel voor jy bepaal jou by houtwerk en los sommetjies maar liewer vir die res van ons.
kakhuis
ja fakit JP ek het op my vingers getel en selfs ek kon dit regkry
The Bullits
Ek het net 10 vingers ek kan nie sover tel nie
dirk diggler diktros
Julle manne verstaan nie mooi nie. Op die planeet 'katnaai' waarvan JP n boorling is, is daar webbe tussen hul vingers en tone want soos in die movie Waterworld, is daar nie eintlik droee grond nie. Vergewe JP want hy kan dus nie te lekker op sy tone en vingers sommetjies maak nie – soos baie van ons sedert n mens calculators mag skooltoe vat.
1+1=11 Dis n feit – in nannoquantumfisika anyway. Hoe like enige iemand daai appels ?
kakhuis
DDD niemand kan JP ernstig opneem nie want hy kani 'n middelvinger pull nie
IsssDit...
Fokkers… JP is reg… In 1997 kan jy die nuwe '98 models kry… Selfde met einde 2010 die 2011 model kry ?
Author
griffin
Jirre, befok, dan ry ek ‘n 2014 Scirocco. Ewe skielik voel ek poesryk.
The Bullits
Ek wens my IK was so hoog soos JP sin
David
Gots mense, skielik wonder ek of Julius regtig die domste kont op ons aarde is. IsssDit…wtfff?
PonkieDiel
Is fokkol, ek het 'n 8 jarige dogter wat ek 11 jaar laas gesien het
Andrew
JPjy is reg. As die kar geregistreer was in Jan 1998 dan is dit hierdie maand 14 jaar oud.
Andrew
Ek het weer getel … en ek is 'n dom kont. Die kar sal dan 13 jaar oud wees.
Fokit.
Vonkidool
En saam met ThinnLizzy gaan ek ook wonder en seker wakkerle oor die kak naam Salette?
Prof. Bokdrol
Andrew, IsssDit, JP…jissis mense julle onnosel fokkers is die rede hoekom versekeringsmaatskappye hulle lippe aflek. Hulle gee nie 'n fok om vir die eintlike jaar nie; hulle laaik dit as jy jou 1998 model model reeds in 1997 registreer want dan begin hulle jou waardevermindering reeds 'n jaar vroeër aftel, om jou minder uit te hoef te betaal as jy jou XR3 om 'n paal vou op pad Presley's toe – aai ja jaaai ja jaaai…
Smee
Dit het vir Andrew presies 1 uur en 14 minute gevat om agter te kom hy is 'n dom kont. Of was dit dalk 13 minute….
JP
Okay 2 maniere (die hoe denke manier of die teaspoon feed manier) om te verduidelik: So bekkies oop hier kom die teelepel:
Feit 1 – Lees weer my comment (Die kar is nou in sy 14de jaar)
Feit 2 – Kom ons se die kar is op 4 Januarie 1998 gekoop dan:
4 Jan 1999 = 1 jaar oud, reg?
4 Jan 2000 = 2 jaar oud, reg?
4 Jan 2001 = 3 jaar oud reg? Ok, julle kry die punt (of ek hoop so). As mens dan mooi met die bekkies oop en snot neusies verder lees of neerskryf – Kry jy pre-fokkensies 13 jaar oud op 4 Jan 2011.
Feit 3 – Ten tye van my comment was die datum 12 Jan 2011 gewees. So 13 jaar was verby en die kar was al 8 dae in sy 14 de jaar in gewees. Of dit nou 2 dae of 364 dae in sy 14 de jaar in is, dit bly in sy 14 de jaar!!
Fluit, Fluit Fokkers!!
kakhuis
ag nee fok, dis te veel wiskunde vir 'n frydag. kom ons maak soos 'n baas en fokof
Prof. Bokdrol
JP jy is duidelik verveeld – die laaste naai wat jy gehad het was seker van jou versekeringsmaatskappy.
JP
Nee ou Dof, ag ek bedoel ou Prof, ek hou van detail en duidelike bewyse. So jy en die ander dom poese hierbo suck my dick en se sorry ons is toe nie so slim nie. Oor die naai, man 'n daaglikse stootjie is genoeg vir nou. Sorry ou hartseer jy is vir 'n poes gevat met jou comments!!
Author
griffin
As jy in jou veertiende jaar jou kar ry, beteken dit nie dat jy die kar al vir veertien jaar lank ry nie. Jy ry hom miskien vir 13 jaar en twee maande. As jou kind gebore word, is hy oppad na sy eerste verjaarsdag toe. Die nurses bring nie fokken koek en crackers en tune “Happy first birthday!” as jou kind vir die eerste keer sy kop by jou vrou se gwap uitsteek nie.
Hierdie is nie Duckworth Lewis nie, mense. Dis basiese fokken sommetjies.
Prof. Bokdrol
…of net bietjie basiese begrip van Engels: "been driving….for the past 14 years" dus is die kar heel fokken obviously ten minste in sy 15de jaar (net soos JP se mentaliteit.)
Bulperd
Ok kerels dit is die selfde fokken argument as 31 Dec 1999 was 1 jan die 20ste of 21 ste eeu Niemand gaan die argument wen nie Hou liewer op kak praat en fokken duik dit is Vrydag
Prof. Bokdrol
Dis nie 'n argument nie, dis 'n oop en toe stuk pis-eenvoudige logika wat Jou Poes blykbaar nie deur sy dik fokken skedel kan kry nie. Maar ja Bulperd, jy't 'n moerse idee daar beet – dalk kan ek vir die baas sê ek moet vroeg fokof want my hond is siek of so iets.
JP
Ja, ok ek ook nou gatvol. Maar die model bly 'n 1998.
Griff gooi bietjie tiete vir vanmiddag op asb man.
Bulperd
Prof Ek is seker dat jy n beter verskoning as fokken siek hond kan gebruik Brei uit op die siekte om dit meer geloofwaardigheid te gee. Aan die anderkant na die val van die groot krokkedil en trawante in 94 het net n Hond n fokken baas
Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Watkykjy shirts HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.
Comments
*facepalmheaddesk*
ouma het meer vir die Tracker as die kar betaal
Jissis nee. Waar is ek en wat da fok het van 2011 geword? Gods nooit my ou. Het iemand my roofies geslip.
En virri watse kak naam is Salette?
Urgh! Details, people, check the fucking details!
As sy die kar vroeg in Januarie 1998 gekoop het, is sy nou in die 14de jaar hoor.
hahaha! Beaking News. Stukkend.
Nee gots JP, jys in jou moer faktap verkeerd HOOR
A Daft Scots Lass jy lyk soos n befokte nice girl.
Ek moet saam met "Jagse Karel" stem jy lyk baie lekke………nog n ding waar sit n kar se windshield? ek dink dit moet eerder windscreen wees…..anyway
JP, was jy saam met Juju op skool? Ek stel voor jy bepaal jou by houtwerk en los sommetjies maar liewer vir die res van ons.
ja fakit JP ek het op my vingers getel en selfs ek kon dit regkry
Ek het net 10 vingers ek kan nie sover tel nie
Julle manne verstaan nie mooi nie. Op die planeet 'katnaai' waarvan JP n boorling is, is daar webbe tussen hul vingers en tone want soos in die movie Waterworld, is daar nie eintlik droee grond nie. Vergewe JP want hy kan dus nie te lekker op sy tone en vingers sommetjies maak nie – soos baie van ons sedert n mens calculators mag skooltoe vat.
1+1=11 Dis n feit – in nannoquantumfisika anyway. Hoe like enige iemand daai appels ?
DDD niemand kan JP ernstig opneem nie want hy kani 'n middelvinger pull nie
Fokkers… JP is reg… In 1997 kan jy die nuwe '98 models kry… Selfde met einde 2010 die 2011 model kry ?
Jirre, befok, dan ry ek ‘n 2014 Scirocco. Ewe skielik voel ek poesryk.
Ek wens my IK was so hoog soos JP sin
Gots mense, skielik wonder ek of Julius regtig die domste kont op ons aarde is. IsssDit…wtfff?
Is fokkol, ek het 'n 8 jarige dogter wat ek 11 jaar laas gesien het
JPjy is reg. As die kar geregistreer was in Jan 1998 dan is dit hierdie maand 14 jaar oud.
Ek het weer getel … en ek is 'n dom kont. Die kar sal dan 13 jaar oud wees.
Fokit.
En saam met ThinnLizzy gaan ek ook wonder en seker wakkerle oor die kak naam Salette?
Andrew, IsssDit, JP…jissis mense julle onnosel fokkers is die rede hoekom versekeringsmaatskappye hulle lippe aflek. Hulle gee nie 'n fok om vir die eintlike jaar nie; hulle laaik dit as jy jou 1998 model model reeds in 1997 registreer want dan begin hulle jou waardevermindering reeds 'n jaar vroeër aftel, om jou minder uit te hoef te betaal as jy jou XR3 om 'n paal vou op pad Presley's toe – aai ja jaaai ja jaaai…
Dit het vir Andrew presies 1 uur en 14 minute gevat om agter te kom hy is 'n dom kont. Of was dit dalk 13 minute….
Okay 2 maniere (die hoe denke manier of die teaspoon feed manier) om te verduidelik:
So bekkies oop hier kom die teelepel:
Feit 1 – Lees weer my comment (Die kar is nou in sy 14de jaar)
Feit 2 – Kom ons se die kar is op 4 Januarie 1998 gekoop dan:
4 Jan 1999 = 1 jaar oud, reg?
4 Jan 2000 = 2 jaar oud, reg?
4 Jan 2001 = 3 jaar oud reg?
Ok, julle kry die punt (of ek hoop so). As mens dan mooi met die bekkies oop en snot neusies verder lees of neerskryf – Kry jy pre-fokkensies 13 jaar oud op 4 Jan 2011.