Goeie dag
n Netcare braai
Kyk hoe gebruik hulle die ambulans se bed vir stoele, en hoe le n Heineken bottel langs die bed. Netcare se grootbaas het nogal n kragtige brief terug gestuur om om verskoning te vra, so ek dink daar is n paar poste oop by Netcare na die foto.
Groete,
Anton
(click vir groter)
Hierdie post is 148 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,147,208 post views in totaal sedert 1 November, 2019.