Goeie FOK… Dis seker een van die kakstes wat ek nog gesien het!!! Ek wil amper so ver gaan as om te se dit klassifiseer nie eers as n fokken parking nie!
Hierdie poes het in tzaneen mall soos sy ouma se moer gepark waar daar nie n parking is nie… Aan die buitekant van die mall was daar baie parkering….
Thanks Pieter
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 295 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,154,289 post views in totaal sedert 1 November, 2019.