Hi daar,
Ek het die perd in die Wille Weste van Pretoria gesien. Sit ‘n Drukvlerk op jou Ou Merc met streepies, killer uitlaatstelsel en ‘n groot horlosie op jou dash en en en…..
Francis
Hierdie post is 120 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,177,943 post views in totaal sedert 1 November, 2019.








