Lekker in jou moer in!

In Park soos 'n poes deur griffin

Ek wens dit wil met meer van hulle gebeur. Die taxi’s wat so ry op die N1 is volop in die oggend!!!

As dit reën ry mense mos soos poeste. Hierdie doos het op die R511 aan die linkerkant verby almal gejaag, en toe sit hy vas. Kry vir jou!

Shot Jaco

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 203 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,834,023 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLekker in jou moer in!