Kakgevaarlike Watkykjy onderbroeke

In Kompetisie deur griffin54 Eiertjies

Ons sit binnekort ‘n moerse limited reeks kakgevaarlike witwarm Watkykjy onderbroeke in stock op Zefshop.com. Hierdie outjies kom van die overseas af en is ge-embroid met die Watkykjy logo op en spog met ‘n authentic duursame “Made in Watkijkistan” label agter waar jou crusty crack sit. Die voorkant is lekker ge-pad en ge-shape sodat jou toggos lekker knus en gerieflik kan sit, wat dit ook terselfdetyd die ideale broeknaai broek maak.

Daar is slegs 50 van hierdie outjies vervaardig, maar ons het so hier en daar vir so paar mense begin freebies gee. Op die ou einde sal daar omtrent net 30 van hulle beskikbaar gestel word om te koop en ons doen nie weer ‘n re-print nie.

Ons gee een van hierdie outjies weg. Al wat jy moet doen is om te raai wie ons onderbroek model is. Die tweede foto is bietjie blurry, want ek skiem sy goose wou die ding afpluk en hom bloots ry.

Die eerste persoon wat reg raai, kry ‘n onna in die pos. Sizes sal net in medium, large en extra large beskikbaar wees. Ons gee net een weg en sal julle binnkort laat weet as hierdie garments te koop is. Nog voor Valentine’s Day. Ons fokken sweer.

Hier is solank ‘n oog vol broekpiel:

kakgevaarlik1

Kakgevaarlik2

Hierdie post is 74 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 403,237 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKakgevaarlike Watkykjy onderbroeke

Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Fok my, ek soek ook 'n paar van daai jocks – die eerste foudie lyk iets soos daai Hubble foto van die Pielaars of Creation as jy mooi kyk (sien http://en.wikipedia.org/wiki/Pillars_of_creation as jy nie kop nie) Het 'n goose geken wat die teorie voorgestaan het dat straight ouens hulle slavonster regs dra en die Ben Doon tipes links, so julle model is ver-fokken-seker nie Nataniël nie…

  2. stampkwak

    Ag fok griffin dis seker jy, laat my dink aan myself, n wim blik met 2 tennis balle, ander ding is wie is die koek wat die pic geneem het, fok, sy moet biekie die muur was, en die ou fokken meubel stuk daar agter, is sy n ouma, hahaha

  3. Prof. Bokdrol

    Gotcha! Toe erken dit nou, julle het almal aan julle piele gegryp om te voel watter kant (cunt) toe lê hy, né? Ek is fokken bevrees die goose van 20 jaar gelede was reg…

  4. Prof. Bokdrol

    OK die onnerbroek model is trim van die gym, hande wys wel so 'n bietjie wear and tear op die hande (op pad no 40?) ring aan die linker vinger – ag fok daar keer baije drank my van 'n finale opinie…GAAAAPPPPP – nag mense; ZZZZZzzzzzzz…………….

  5. pop

    Nee Prof. Dit het als te doen met watter hand jy draties kap. As jy links is, dan gooi hy links, en as jy regs is, dan gooi jy regs. En van jare en jare se draties, begin die man outomaties daaikant toe gooi. Dis in elk geval my teorie.

  6. sickmindfreud

    Eers geskim dit is Joost, Maar daar is fokol gate in die onderboek en die dude is gering.
    Die VOX speaker innie hoek maak dat dit dalk 'n getroude muso kan wees. Egter defnitief nie Roof Bezuidenhout nie,

  7. arno vd west

    dis my oom aka Joost van der Westhuizen, bly om te sien julle het hom gesponcer ofanders was dit nou wee gate orals wa jy kyk soos dit ma gaan in die family, my ma se daai ding van ons het fokken tande

  8. 69

    Dis Ninja en Yolandi wat die fotos neem.
    Nee fok die ou is getroud… ek dink nog

  9. Prof. Bokdrol

    OK sonder die gesig kan mens nie pinpoint nie, maar ek sou raai dis ten minste een van die WKJ Inner Circle – Chopper / SD3000 / Christo / ensovoorts – is dit naby genoeg om 'n prezzie te wen?

  10. Bakstein

    Vir 'n oomblik gedink dis die Ninja. Dalk moet hy sy WKJ tattoo wys, of tekort daaraan.

  11. Tanja

    Kom ek so se…Ek gee nie regtig om wie die moerske nice dude innie onnie is nie…Maar flockers ek soek so befonkte onnie dat ek my "regter long" menend my "geringde voeltjie" ok in sulke "poses" kan kiek…Yummmmy mummmmy!!!!

  12. SuZ

    Die dude is getroud… Maar hoe gan ek nou oooooit raai wie dit is… ek was nog nie in sy broek nie.

  13. Ouma Meelbol

    Gee ons 'n hint – is dit 'n celeb, of net iemand wat jy ken?

  14. peter

    of blink stefanus? fok ek stuur vi my n onnie ek sal enigiets doen se julle net wat…

  15. peter

    of blink stefanus? fok ek soek een.  stuur vi my n onnie ek sal enigiets doen se julle net wat…

  16. kakhuis

    Griffin, trek die onderbroek uit dan sl ons beter kan regraai.
    next guess: ninja van die Antwoord want daai shlong lyk opgerol

  17. kakhuis

    ek dra nie 'n  onderbroek nie. wit onderbroeke los briekmerke

  18. FrikkieBeytel

    Ek kan se hoekom ek so se? Dit het nogal vernuftige speurwerk en jare se WKJ vereis.

  19. Author
    griffin

    Hier is die wenner. Die persoon wat eerste reg geraai het. Dis nou as sy e-mail adres waarme hy ge-comment het uitcheck.

     

    Geluk, ballas. Jy score 'n baie rare Watkykjy ontie.

     

    Laaitie

    Posted January 14, 2011 at 8:25 am

    dit is chopper charlie……dit is wat my goose se?

  20. Laaitie

    My e-mail sal uitcheck…ek gaan solank my balhare trim…….Ek gaan sommer in my nuwe onnie goof daar by sun city ook……schweeet

  21. Prof. Bokdrol

    Geluk, Laatie – ek was ook baie amper daar, maar ek het myself confuse met te veel keuses. Dit laat wel die vraag ontstaan nou hoe de moer ken jou goose CHopper se onderlyf so goed dat sy hom dadelik herken…

  22. Laaitie

    Nou wil ek net weet hoe my goose geweet het dat dit Chopper Charlie was?

  23. Laaitie

    My goose reken dit was n lucky guess, ja right…..Ek sal haar vanaand vol Zabers pak om dankie te se….

  24. Prof. Bokdrol

    Maak net seker CHopper spring jou nie voor nie!

  25. Prof. Bokdrol

    Nee jy's reg, Kakhuis, ek IS deur die kak – die sound equipment in die agtergrond is 'n clue so groot soos 'n fokken olifant en ek het dit gemis…doos.

  26. kakhuis

    nee waddefok het die sound equipment met chopper charlie uit te wai? eks nog nie so lank 'n kykerkie nie

  27. kakhuis

    @Evert, hoekom kan jy nie wit onderbroeke dra nie – skyn jy deur?
     

  28. Prof. Bokdrol

    CHopper is een van die Wedding DJ's (en SD3000 is die ander een – as ek nou reg verstaan?)

  29. Chopper Charlie

    Laaitie, wat's jou meisie se naam? Jy weet ou Chopper reis nogal baie.

  30. Prof. Bokdrol

    Fokkit nou is ek EERS de moer in vir myself – with benefit of hindsight (hoe vertaal mens "hindsight" in Afferkaans? "Kyk vir jou gat" of "Sien jou gat" miskien?)
    1) Redelike veilige aanname om te begin by WKJ inner Circle;
    2) Klanktoerusting = Wedding DJ's = CHopper & SD3000;
    3) Van ander foto's op WKJ is CHCH 'n hele paar jaar ouer as SD3000, dus hande en ring in onderbroek-foto meer CHCH as SD3000;
    4) Bingo! Behalwe jy is 10 ure te laat, poes…geen WKJ onnies vir jou nie.
    Laatie, jy beter nie daardie man-panty op die wasgoeddraad los nie, as jy jou gat draai is hulle myne…

  31. pop

    Hie kom 'n ding -Chopper ken dalk Laaitie se stukkie se mik.

Gooi Comment