…make lemonade !!!
Hierdie ou maak die beste van on-going konstruksie werk (en heeltemal te min parking spots) by die Waterstone Virgin !
Daai drol met die poegie, however……Daar kon nog ‘n Yaris daar ingepas het, man !!!
Shot Pierre
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 141 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,066,656 post views in totaal sedert 1 November, 2019.