Huilerige Briefie

In Fokken Zef Videos deur griffinRek jou bek

Hiermee ons eerste huilerige briefie van Annonymous


Daar is baie maniere om ‘n boodskap oor te dra, en die taal gebruik is nou heeltemal on nodig. Reg oor SA sien jy sulke mense wat hulle bestuurders lisensies in “Lucky packets” gekry het en ek weet ook nie wat die regte manier is om die probleem op te los nie maar die klas van taal gaan nie die probleem op los nie. Terloops het ek op jou web site af gekom na ek iets anders gesoek het. ‘N mens wens amper dat die winkel se sekuriteit of bestuur boetes uit gee vir sulke selfsugtige bestuurders.

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Hierdie post is 1 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 76,764 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHuilerige Briefie

Gooi Comment