Hos grif!
Checkit.. Nie net ry hierdie doos ‘n fucked up kar nie, maar hy kan hom ook nie park nie. Soos ‘n cape flats hoer wydsbeen oor 3 plekke geparkeer. Dis geneem 14/05/2010 by Fairbridge mall agter die boerewors gordyn in Brackenfell.
cheers
JD167
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 216 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,931,533 post views in totaal sedert 1 November, 2019.