Chommas,
Check die foto uit. Het dit geneem by Woodlands Edgars. Dis ‘n fokken 38D bra wat op ‘n Age 3-4 hangar is! Ek wil daardie 3-4 meisie nog sien, sy sal fokken baie kak nog maak vir haar ouers for sure.
gundaan
Hierdie post is 102 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,046,304 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Haar bief-geur babakos kom seker van een van daai plase wat hulle beeste met moer baie groeihormone inspuit? Of haar pappa is 'n spier-tier en haar mamma het deurmekaargeraak met die melk-formule en pappa se kreatien-aanvulling?
Dis amper so kak soos die ou wie die bra op hou se hologram bracelet!
""Dis amper so kak soos die ou wie die bra op hou se hologram bracelet!""
….en sy cutex nails !!!
kak company, kak diens = EDGARS.
@ kakhuis. DITSEM. en kak produkte. kakduur pryse.
Met al die hormone (en fok weet wat nog) in hoender (veral) kry girls vandag tiete voor hulle tande kry.
Daai powerbalance trek die bra 10 grade af aan die linkerkant…nie geweet tranvsestiete dra ook powebalance nie, o fok weet jy kry dom mense!
wat soek die fokken transvestiet by di kinder afdeling in die eerste plek???
That's one FUCKING UGLY bra, nogal.
heel moontlik een van die pretoria noord gesin wat kersfees in die tronk spandeer het, ek dink dit is die tannie wat gister in hammanskraal toegesluit is.
ek hou nie baie van die motief op die Bra nie , nog minder hou ek van 3 to4 year olds met groot kanne …