“Sweet Home Alabama” deur Lynyrd Skynyrd is een van daai timeless tunes. Hy trek al hier by die 37 jaar oud, wat ouer as meeste van ons is. Dis befokte dronkword gomgat rock. Marabse kan saamsing, so aan mekaar hang, heen en weer wieg met ‘n branna en ‘n skyf in die ander hand en elke keer so agteroor buig en die chorus ceiling toe skree. Soos op die movies – ‘n halwe sekonde agter die tyd met verkeerde lyrics dat die spoeg spat terwyl hulle sigarette se as op die mat val.
Dis ook ‘n maklike song as jy dit self wil jol, so as jy ‘n kitaar besit kan jy solank rondfok met D, G en so paar variasies op C. Fokken basic. So gepraat van kitare – die manne het ‘n 1972 Fender Strat gebruik vir die recording maar dit was blykbaar ‘n stuk kak met faktap pickups. Hulle moes die amp se volume druk tot by 11 om die ding half decent te laat klink. Mens kan aan die begin van die song hoor hoe Ronnie Van Zant tune: “Turn it up”. Dit het te doen met die kak guitar en is nie veronderstel om deel van die mix te wees nie. Hy was actually besig om die producer Al Kooper en die sound engineer Rondey Mills te vra om die volume te looi omdat hy fokol kon hoor. Die kak Fender hang deesdae in die Rock and Roll Hall of Fame Museum in Cleveland, Ohio.
So terloops, Lynyrd Skynyrd is vernoem na ‘n doosagtige L.O. onnie by die skool waar 3 van die band se dudes was. Sy naam was Leonard Skinner en hy was berug daarvoor dat hy laities met lang hare heavy kaarte geskiet het. Ek is onbewus van L.O. onnies wat nie konte is nie, maar wag, voor jy nou die perde voor die kar loop inspan en jou eie takhaar band genaamd “Mynyr Vyn Nykyrk” wil begin, check eers gou die song uit.
Nou kyk, dis nie elke dag wat mens sommer net so ‘n warm stukkie agter ‘n bos uitskop nie. Boonop is hulle selde ook so talentvol is soos hierdie pragtige jong dame. Duct-tape solank daai boner teen jou femur vas, pa se groot seun…
Jy kan saam sing as jy wil (haal net jou tande uit):
Big wheels keep on turning
Carry me home to see my kin
Singing songs about the Southland
I miss Alabamy once again
And I think its a sin, yes
Well I heard mister Young sing about her
Well, I heard ole Neil put her down
Well, I hope Neil Young will remember
A Southern man don’t need him around anyhow
Sweet home Alabama
Where the skies are so blue
Sweet Home Alabama
Lord, I’m coming home to you
In Birmingham they love the governor
Now we all did what we could do
Now Watergate does not bother me
Does your conscience bother you?
Tell the truth
Sweet home Alabama
Where the skies are so blue
Sweet Home Alabama
Lord, I’m coming home to you
Here I come Alabama
Now Muscle Shoals has got the Swampers
And they’ve been known to pick a song or two
Lord they get me off so much
They pick me up when I’m feeling blue
Now how about you?
Sweet home Alabama
Where the skies are so blue
Sweet Home Alabama
Lord, I’m coming home to you
Sweet home Alabama
Oh sweet home baby
Where the skies are so blue
And the governor’s true
Sweet Home Alabama
Lordy
Lord, I’m coming home to you
Yea, yea Montgomery’s got the answer
Watkykjy staan op 3,073,871 post views in totaal sedert 1 November, 2019.