Here are some doos’s that messed up my day yesterday
The first one I parked in the middle of the parking and he pulled up like this next to me, I wonder how he got out… my car and the bike was parked behind me when i was parked against the wall…
I would expect better from a biker
Thanks Dwaine
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 10 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 83,157 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Ek lei die volgende af :
Dwaine ry die lelike maroon bike (die een in altwee prentjies.
“The first one” verwys na die eerste foto. Hy het “in the middle of the parking” gestop met die bike. Hy het ‘n probleem met die ou wat skaars sy deur sou kon oopkry by die bike se handle bars.
Die tweede foto is die maroon bike se voorwiel “parked against the wall” en die doos met die kots-kleur bike het agter hom kom stop “…and the bike was parked behind me..”
Ek weet net nie lekker waar die “…my car….” inpas nie.