Hoezit
Ek het die fotos van ‘n yuppie doos geneem op Saterdag 13 Februarie by die George Old Car Show.
Ongelukkig het ek nie een van die WKJ posters gehad nie, maar liefie se lipstiek was close-by!
Wat dit so erg maak is dat 30 meter van daar DRIE fokken rugbyvelde LEEG staan met fokken baie parkering!
Groetnis
Fokk
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 319 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,619 post views in totaal sedert 1 November, 2019.