Moenie vergeet van die Up The Creek kompetisie nie…
O ja, en om godsnaam, hou op om vir ons “Die Power Balance hologram armbandjie.pdf” te mail. griff het die fokken ding geskryf en dis nou al ‘n hele fokken rukkie op Watkykjy, so tune asseblief jou poesdom maatjies en co-workers ook.
O ja, voor ons vergeet… ‘n Vinnige anouncement. Ons gooi so baie kompetisies dat dit nie altyd op Watkykjy beland nie, maar soms op die Zefshop facebook group, Blink Stefanus se blog, Twitter of ander plekke waarvan ons al vergeet het. Dit werk soos Paasfees – jy moet soek vir die Easter eggs om die swiets te kry.
Een van daai kompetisies was om vir Blink Stefanus iewers heen te vat waar hy nog nooit was nie.
Ewald “Ewie” Lombaard het hom Suid-Amerika toe geneem waar hy vir Roy Cortina raak geloop het! Wat het Ewie gesocre? Twee golden circle tickets om Kings of Leon te gaan speck in Joburg.
Piele, Ewie. Sien jou daso. Ons gaan almal ook.
Speel die fokken tune kliphard en duik:
Hierdie week duik ons met komplimente van Blink Stefanus:
Watkykjy staan op 3,091,010 post views in totaal sedert 1 November, 2019.