Howzit Grif
Hierdie padda het op 2 January 2010 by Kirstenbosch Botanical Gardens bewys dat sy kar se naam eintlik sy brein size weggee. Mini.
Hoe de fok kom die ou met die TT hier uit.
Dis lekker by die see
Groetnis
Long J
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 667 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,102,323 post views in totaal sedert 1 November, 2019.