Die Ozzies spoel weg

In Fokken Main Videos deur griffin

Daar is slimkoppe iewers wat reken dat SA sulke moerse vloede kry min of meer 3 maande nadat die kak Australia elke keer op so groot skaal tref, met ander woorde plekke soos V-Town gaan oorstroom hier by Maart of April se kant as mens die mense moet glo.

In hierdie video spoel daar so paar tjorre weg en die mense wat die video neem waarksu niemand nie. Kom ons wees nou eerlik, jy sal self ook eers die gemors afneem en daarna aan die mense se deure gaan klop: "Hey ou, jou Holden en jou broer se Ford Falcon het nou net weggespoel, maar moenie worry nie – ek het 'n fokken awesome video daarvan geneem!"

Hierdie post is 70 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,474,877 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Ozzies spoel weg