Checkit, Die Antwoord se nuwe music video vir Rich Bitch drop 28 Februarie. As jy geskiem het hulle kan nie nog ‘n level opgaan na Evil Boy nie, is jy in vir ‘n poesgroot surprize. Hulle het tussenin al klaar nog ‘n paar levels opgegaan en daar is fokken hectic surprizes oppad binnekort.
Hier is solank ietsie om te speck.
Ons kry gereeld briewe van mense wat ons uitkak oor Die Antwoord. Dit sluit in comments soos:
“Hoekom het julle nog nooit iets op Watkykjy oor Die Antwoord ge-post nie? Is julle ooit bewus van die band se bestaan?”
“Wat de fok is fout met julle? Ek het nog nooit iets op Watkykjy oor Die Antwoord gesien nie. Julle weet seker nie eers dat hulle ‘n song het wat se naam ‘Watkykjy’ is nie. Julle is fokken deur die kak pateties”
DIE ANTWOORD iz a mega-zef rap-rave krew from Zuid Afrika.
Watkykjy staan op 3,085,528 post views in totaal sedert 1 November, 2019.