Jis!
Jong soms gaan dit maar my verstand tebowe. Seersekerlik as jy uit jou kar klim en jy sien hy staan dwars oor die wit lyntjies waar hy eerder in die middel van hulle moes wees moet jy besef daar is ‘n probleem. Dalk is die probleem dat jy ‘n poes is?
Cheers
:m:
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 182 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,101,776 post views in totaal sedert 1 November, 2019.