Mike en Kallie gaan speel gholf. So by die 10 gaatjie rond, voor Mike afslaan, kyk hy oorkant die pad na 'n begrafnis wat aan die gang is. Hy haal sy hoed af, buig sy kop en staan so minuut stil en slaan toe daarna af.
Kallie: "Dis moerse nice van jou om stilte tyd te hou vir daardie begrafnis oorkant die pad."
Mike: "Wel, ons was darem vir 20 jaar getroud gewees…"
Ouma sê vir Oupa na seks: "Jy is soos n fokken selfoon."
Oupa vra: "Vibreer ek te veel?"
Ouma: "Nee, jy verloor sein die oomblik as jy die tonnel binnegaan."
Oom en tannie besluit hulle gaan pomp.
Tannie: "Bietjie op, nee links, nee regs, nee agtertoe!"
Oom: "Nee my fok, wil jy spyker of parkeer?"
Vrou, met kurkprop in haar kwak: Dokter, as ek die proppie uithaal dan sing my paddatjie die Bloubul lied.
Dokter:"Moenie worry nie, baie dose doen dit."
Koos kom in die UK aan op rugby te kyk maar word siek en moet die dokter gaan sien.'n Pommie dokter tune vir Koos: "We have to remove your testicles"
Koos word kwaai befok en skop 'n moerse lawaai op. Eventually kom Afrikaanse expat dokter tot sy redding en probeer vir Koos onder bedaring bring: "Koos, hulle moet jou knaters uithaal."
Koos: "Jirre, nou vir wat sê hulle nie so nie, ek dog die naaiers soek my test tickets"
Baas sê aan blond: "Jou brein sit tussen jou bene."
Blond bel Maandag en boek af siek vir 'n week.
Baas vra: "Wat's fout?"
Blond: "Ek het bloeding op die brein"
Dis oorlog en 'n man en sy vrou hardloop uit.
Sy vrou skreeu: "My valstande is nog daar binne!"
Haar man skree terug: "Bogger die tande, hulle gooi bomme, nie fokken toebas nie!"
Watkykjy staan op 3,084,015 post views in totaal sedert 1 November, 2019.