Onthou julle daai ou Wimpy menu’s van die 1970’s wat hier op Watkykjy was? Hierdie is nog cheaper. Neem wel in ag dat hierdie pryse uit 1912 dateer. Jou oupa grootjie het nog draties gekap oor die prentjies op koekblikke. Maybe was dit poesduur back in the day. (pardon the pun)
Speel met jou muis om dit groter te kry:
Hiert, jou hoer!
Hierdie post is 479 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,056,188 post views in totaal sedert 1 November, 2019.