As jy uitmaak van regte rock an’ roll soos hulle vir hom gemaak het in die ou dae en in Kaapstad is hierdie Vrydag, het ons kief nuus vir jou. Slaan uit by die Harley Davidson club waar DJ Chopper, die Denim Demon, Iron Leyden en die lieflike Red Hot Chilli Pepper rowwe rock tune gaan jol tot vroeg Satragoggend. Dis nou als van die duiwelse AC/DC en KISS en kak tot nuwer kopskud treffers soos die Foo Fighters en sulke laaities. Met cheap dop ook. Befok.
As jy skiem 5fm se chart toppers is die biz, kry vir jou ‘n fokken bier op pad uit – daar’s nie plek vir nole nie. Dis ‘n biker bar. Los jou kak by die huis.
Hierdie post is 138 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,124,304 post views in totaal sedert 1 November, 2019.