Hierdie post is 73 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,057,551 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
griffinMiskien moet ‘n renostertjie eers vir Nuus24 naai voor hulle weet wat een is
Comments
Richard
Is dit net ek , of maak die koerante deessdae fokken baie foute op die internet ?
David
Dink dis net jy Richard
kakhuis
ek is baie bly die koerante is nou op die internet, want nou het ek weer tyd om die koerant te lees sommer by die werk. enigste probleem is dat mens nou jou laptop moet kakhuis toe vat en jy kannie jou gat met hom afvee nie as die toletpaper op is nie. fakit.
maar Griffin – wat is die fokken vroulik van 'n seekoei? 'n seekoeikoei? en wat is die regte manlik dan?
Author
griffin
Wel, dis defnitief nie renostertjie nie. Hulle het hulle berig met snot en seaweed begin.
kakhuis
fakit, lykmy ekit 'n speedwobble gevang om die berig te verstaan
Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Watkykjy shirts HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.