Merry Krismis van SA se 4 poepols vir 2010

In Fokken Main Videos deur griffin

More maats,

Ons gooi solank vir julle 'n Krismisvibe hieso op Watkykjy met 'n hip-hop dansie deur 2010 se grootste poepols in Suid Afrika. Ons gaan more lekker vroeg duik, want daar is nog so paar mense wat soos konte by die werk die sekondes moet sit en aftel. Miskien sit ons op Krismis ook iets op.

En nou bied ons met trots aan:

Zuma, Hofmeyr, Malema en Terreblanche se Krismis hip-hop moves:

Hierdie post is 94 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,463,966 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMerry Krismis van SA se 4 poepols vir 2010