Merry Krismis, bitches!

In Snotstories deur griffin

Merry Krismis aan al julle Watkykertjies. Julle moet hierdie tyd van die jaar nie vergeet waaroor Kersfees gaan nie. Ons  weet dis nie altyd maklik nie, so hier is 'n effense refresher:

Die ware betekenis van Kersfees gaan oor:

  • 'n Lekker dag saam met jou familie of tjommies
  • Persente
  • 'n Af dag van die werk af
  • Kersvader se verjaarsdag
  • Boney M
  • Kersbome en kersversierings met baie liggies
  • Fokken baie kos sodat jy jou broek se knoop aan tafel moet losmaak terwyl jy eet
  • Sneeu
  • Fokken baie drankies
  • Middagslapies
  • Persente
  • Geld en persente
  • Fights met familie of virende
  • Lekker musiek
  • Seks (verkieslik nie met jou familie nie)
  • Persente

Ek dink nie ons het iets vergeet nie…

As jy 'n lekker tune soek om op Krismis te speel wat die hele familie kwaai sal smaak, het ons vir jou hierdie outjie opgespoor. Die kans is goed dat jy hom nog nooit gehoor het nie:

I Want a Hippopotamus for Christmas – Gayla Peevy. 1953. Sy was 10 jaar oud toe sy dit record het:

I Want

Sing sommer saam:

I want a hippopotamus for Christmas
Only a hippopotamus will do
Don't want a doll, no dinky Tinker Toy
I want a hippopotamus to play with and enjoy

I want a hippopotamus for Christmas
I don't think Santa Claus will mind, do you?
He won't have to use our dirty chimney flue
Just bring him through the front door,
that's the easy thing to do

I can see me now on Christmas morning,
creeping down the stairs
Oh what joy and what surprise
when I open up my eyes
to see a hippo hero standing there

I want a hippopotamus for Christmas
Only a hippopotamus will do
No crocodiles, no rhinoceroses
I only like hippopotamuses
And hippopotamuses like me too

Mom says the hippo would eat me up, but then
Teacher says a hippo is a vegeterian.
(Short Music Interlude)
There's lots of room for him in our two-car garage
I'd feed him there and wash him there and give him his massage

I can see me now on Christmas morning,
creeping down the stairs
Oh what joy and what surprise
when I open up my eyes
to see a hippo hero standing there

I want a hippopotamus for Christmas
Only a hippopotamus will do
No crocodiles or rhinoceroseses
I only like hippopotamuseses
And hippopotamuses like me too!

En nou vir julle Krismis bederfie. So paar mooi tannies in min kleertjies:

xmas2

xmas3

xmas4

xmas5

xmas6

xmas7

Hierdie post is 273 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,605,522 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMerry Krismis, bitches!