IOL gooi miely’s

In kak nuus deur griffin

Wat jy nie nodig het vir 'n job in media in Suid-Afrika nie: 'n oog vir detail, noukeurigheid en taalvernuf.

Doen jou job halfhartig. Moet dit nooit double check nie. Dis waarvoor jy elke maand betaal word. Dis jou werk. Dis fokken lekker.

mielie

Hierdie post is 123 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,463,632 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinIOL gooi miely’s